Plasings

Wys tans plasings vanaf August, 2018

Taxi ry na Quelimane

Ek is 5h30 by die dorp na 'n halfuur se loop met rugsak, rekenaar sak en 21kg tas op die kop. Daar is 'n 20 sitplek bussie wat tot in Quelimane loop en wat my verseker dat ek vroeg genoeg daar gaan wees vir die vliegtuig. Die bus lyk maar gehawend en geroes. Daar word 'n hele bees se vleis toe gedraai in die paadjie gepak. Die paadjie bestaan nie, almal klim maar so bo-oor alles. Die enjin klink goed alhoewel die exhaust stukkend is. Ratkas is maar problematies. Die bestuurder moet so nou en dan 'n rat mis. Toe ons die stukkie grondpad slaan, toe val een van die vensters uit en moes ons dit eers reg maak. Ons laai kort kort mense op en af. Toe kry ons 'n pap wiel. Die domkrag is te klein en hulle moes die wiel in drie fases oplig.
Daar word eers 'n paar sakke houtskool gekoop.
Toe die verkeerspolisie ons voorkeer vra hy 250 mt vir 'n bribe.
Die bande is in 'n baie swak toestand en ons kry 'n tweede pap wiel. Daar is nie nog 'n spaarwiel en o…

2018-08 Strand outreach team report

Prent
Team sent by Strand congregation In Mozambique, we worked with the Reformed Church in Mozambique. The team from South Africa consists out of the following: Danie and Bonny Murray went with to facilitate the outreach. Venicius Elizabeth (Bet) and Ester Bantim went with and really served the communities with their gifts.
Beforehand The congregation of Strand Reformed Church did a lot of work to help organize this outreach. We included the Bantim family part of the outreach family. Later on, they admitted that it was a scary new experience into the unknown. Our faith was also tested when the invitation letter only reached us the day before we leave, but everything built up to an outreach where we daily could see how God works. The congregation also gave us the critical prayer support that was proved through experiencing and seeing God at work. Training Bonny prepared teachings about forgiveness and it also proved to be part of our Father's plan. Elizabeth had lessons about Bible stories …

2018-08 Bileam visit to Nampula and Nacala

Prent
PreparationThrough the grace of God, my flu slowly started to subside when I arrived in Milange. It was very good
to rest for a day and plan the trip to Nampula with the church leaders. I had to start Bileam after being inactive for a long time. As I know his personality it took 3 of us to
push and beg till we were exhausted, but then Bileam started to roar with pleasure. I borrowed some
spanners and set the chain for the road. It was good to connect with the others in Milange, and we
had a good meal together the night before the trip Day one on the road It was an 8 hour trip of 400km to Alto Molocue. I loaded the suitcase and a bag on the back with tube
rubber and loaded my tent, coffee and other equipment. On the market pastor Joao gave me more
tube rubbers and the elder prayed for the trip. They admired this pastor to undertake this trip on a
motorbike. We all know that much of this work is humanly impossible, but we took hands and trust our
Father. Eight hours later I met pastor Jussa and …

Posisie voor God in gebed

Prent
Op sosiale media luister ek na ‘n video waar ‘n kuns kenner vertel van hoe sy altyd ure in Londen in die afdeling van die Italiaanse Renaissance skilderye na die skilderye sit en kyk het. ‘n Britse kuns kritikus Robert Cummings het op ‘n stadium voor die skildery van Jesus as ‘n baba in die arms van Maria gekyk. Dit is regtig besonders, maar iets in die samestelling van die skildery het hom gepla. Na lang ondersoek het hy begin wonder wat die oorspronklike bedoeling van die skildery was. Tog nie om in ‘n kuns galery te hang nie, maar om in ‘n plek van aanbidding te wees. Hy gaan staan toe op sy knieë voor die skildery en toe val alles skielik in plek.

Gebed voel dikwels vir mens soos ‘n werk of selfs a ongemaklike verpligting of las. Die video snit het my weer laat dink dat die sinvolheid van gebed hang af van die verhouding waarin ons met God staan. Kan ek nie vir mense wat sukkel met gebed weer aanmoedig om weer te dink aan ons posisie voor God en die ongelooflike wonder daarvan. …