Plasings

Wys tans plasings vanaf May, 2010

Laaste nuusbrief

Prent
Handevat
Hoe wonderlik klink die voetstappe van dié wat die goeie boodskap bring! (Rom 10) Dit is die voete van veral Mosambiekers!
En ons het die geleentheid om in die proses deel te neem.
FULLNAME% en ander                         16 April 2010Ek en Kobus se saamry is besig om vir my baie te leer. Die landrover doen nog goed oor al die teerpaaie en die laaste stuk op Mosambiek se grondpaaie. Die pad tussen Milange en Mocuba is baie stadig, dws 25km per uur. Die ondervindings en ervaringe leer my baie, maar ek kan ongelukkig nie oor alles uitbrei nie. Ek kies om iets te se van ons gesprek met ds Campos op Mocuba.
Opskrifte:
Gesprek in MocubaPaar fotosHuisGebedsversoeke
Gesprek in Mocuba
Ons gesels met ds Campos wat die kleinkind is van die bekende ouderling Campos wat in die geskiedenis van die evangelie in Noord-Oos Mosambiek 'n indrukwekkende rol gespeel het. Ons vind eers uit oor sy werk as organiseerder van die Teologie by ekstensie program. (TEE). Toe ges…