Volgers

02/01/2012

The Explosive Power of Listening

If you are serious about mission, have 10 minutes and would like to know more ways of making a difference. I recommend this short video:

17/11/2010

Visie konferensie in Stellenbosch 14-17 Februarie

Picture
Die konferensie se doel is om die kerk wakker te maak, toe te rus en te mobiliseer om:

Te ontdek
God se visie wat gebore word uit Sy goedheid. Sy visie van vrede vervulling en die lewe in Volheid in alle aspekte van die lewe. Deur Christus genoem die “Koninkryk van God”.

Die transformasie proses waarmee God besig is.

Aanvaar
'n Bybelse wêreldbeeld wat uitgeleef kan word en so die waarheid, goedheid, en mooiheid in alle sfere van die lewe in te dra.

Beoefen
en leef uit 'n gestuurde hart deur God in ons geskep. Sien hoe die seer van opoffering gemeenskappe en kerke transformeer en mooi maak. Beleef trane van seer en blydskap soos God se plan deur ons ontvou en Bewonder die goeie hart van God.

Probleem
Afrika, ten spyte van 'n ryk erfenis, is 'n gebroke kontinent vol armoede, siekte, korrupsie en konflik. Ontwikkelingspogings het gereeld probeer om opheffing te doen met baie min sukses en selfs negatiewe sukses. Die vrugte van talle sending pogings het soms uitgeloop op mense wat 'n ekstra boei van religie ontvang het. Kerk het soms meer kom bind as vry gemaak. Animistiese denke van fatalisme veroorsaak 'n kontinent wat dikwels nie hoop het nie. Mense is slagoffers van die wil van die geesteswêreld asook van die natuur.

Die kerk het dikwels net die geestelike dimensie van mense aangespreek en word al meer as irrelevant vir die gemeenskap gesien ten spyte van 'n geweldige groei in lidmate die laaste 20 jaar.

Die kerk se geweldige potensiaal van die kerk lê dikwels nog onontdek.
Picture
Oplossing
Die kerk as aangestelde agent van God vir sosiale en kulturele transformasie is die oplossing. Die kerk is seker die grootste institusie in die gemeenskap met lidmate in elke sfeer van die gemeenskap. (kuns, besigheid, regering, opvoeding, ens). Dit is veral waar in Afrika waar daar ongeveer vier Miljoen kerke bestaan en wat 50% van die gemeenskap insluit.

Picture
Hiervoor het die kerk egter toerusting nodig met 'n lewende visie. Kom ons werk saam met die groep van Afrika mense wat van 1999 besig is om juis dit te doen.

Die konferensie help mense in Afrika nie net met 'n visie nie, maar ook met eenvoudige metodiek en opbou van persone om transformasie agente van God in hulle gemeenskap te word. Die toerusting word ook prakties toegepas, maak nie saak hoe arm mense is nie. Die klem word op die transformasie van denkpatrone en bring 'n Christelike wêreldbeeld as die oplossing vir holistiese transformasie.

Noord-Oos Mosambiek

Picture
Die gebied was altyd nog baie geïsoleerd. Die evangelie het eers in 1930 bekend geword op 'n beperkte skaal. Vandag is daar nog ongeveer 'n 4 miljoen onbereikte mense in die gebied. Van die kerke wat wel bestaan erken dat die evangelie nog nie 'n verskil gemaak het aan die tradisionele denkpatroon nie. In die Gereformeerde kerk is die proses van toerusting noual vir 2 jaar aan die gang en kan mens reeds talle resultate sien. Die proses waarin Handevat streef, is om oor 'n tydperk van 10 jaar die Bybelse wêreldbeeld, met visie konferensies wat aangepas is vir die omstandighede van Noord-Oos Mosambiek, te help vestig.

Die gereformeerde kerk stel die konferensies oop vir enige kerk en die proses word dus wyer as die kerk aangebied

Uitkomste
Die verstaan van die proses in die kerk in Mosambiek sodat almal betrokke die geleentheid het om dit te ondersteun.

Eie groei in 'n Bybelse wêreldbeeld.

Groei in die kerk in RSA.

Jeugwerk in Mosambiek

Picture
Behoefte
Die Geref Kerk in Mosambiek het vir 'n dag lank oor die nood vir jeugwerk gepraat. Die 300 kerkies sit Sondae vol met jeug wat meestal net deelneem aan kore, maar wat verder nie geleentheid tot groei het nie. Daar is 'n nood aan begeleiding van die jeug om God se bedoeling vir hulle te ontdek en uit te leef.

Die kerk het 'n huis en voertuig beskikbaar vir 'n voltydse sendeling. Die kerk vra vir 'n sendeling wat hulle kan help vestig aan 'n Sondagskool program en jeugprogram op sinodale vlak. Verder sal hulle bly wees as die persoon ook kan help om die geletterdheidskantoor se bedrywighede te help konsulteer.

Picture
Vorige projek
Daar was voorheen 'n projek vir die jeug waar jeug van RSA saam met jeug van Mosambiek al die kerkie besoek het en opleiding gegee het vir 'n paar dae. Die effek van so 'n eenmalige uitreik was nie baie groot nie. Daarna was 'n sendeling gestuur om ook elke gemeente te besoek saam met plaaslike jeug en programme aan te bied. Dit was egter nie volhoubaar nie.

Picture
Plaaslike inisiatief
Uit die kerk se jeug het inisiatiewe begin met veral weeskinders en op vlak van Sondagskool. Die inisiatiewe was baie opwindend, maar bereik kinders op baie kort termyn en ook net op 'n paar fokus punte. Dit is egter 'n geleentheid wat gebruik kan word.
In 'n laaste besprek met die jeugleiers (het 'n video oor hulle boodskap aan RSA), het ek gesien dat daar werklike begeleiding nodig is om hulle inisiatief verder te vat. Daar is 'n tekort aan 'n bybelse fondasie.

Picture
Hier is van die kinders besig met 'n drama. Twee paddas spring na Noag se ark!
Droom
Ek sien 'n gemeente of groep in RSA wat die jeugwerk in Mosambiek onder die 300 kerkies op die hart sal dra en die kerk sal help begelei om daarvan 'n sukses te maak. Eienaarskap behoort aan die kerk, maar het net begeleiding nodig om 'n volhoubare jeugwerk op die been te kry. Die groep kan 'n voltydse sendeling stuur of 'n persoon of persone een of twee keer 'n jaar opstuur om saam met die kerk die pad te loop. Daar is dan ook 'n sendeling wat belangstel om te gaan en die groep kan dan saam met die sendeling die uitdaging aanvaar.
Volgende stap
Kontak my indien u of u gemeente of groep belangsel om betrokke te raak. Dan kyk ons of daar genoeg belangstellendes is om 'n gesamentlike gesprek te reel.

Gebruik van mediese plante in Mosambiek (ANAMED)

Picture
Wonderlike potensiaal
Die mediese inisiatief het in Duitsland begin. Gebasseer op Christelike waardes word dikwels arm en plattelandse gemeenskappe opgelei om mediese plante te gebruik in die voorsiening van mediese behoeftes. Van die plante is onder andere die Moringa boom wat ook die "miracle" boom genoem agv die voedingswaarde wat dit het. 'n Ander plant is die artimesium plant wat ligaamsweerstand opbou en baie effektief is in die behandeling van malaria.
Op die manier word allerhande probleme opgelos. Ek probeer 'n paar onthou: Van slangbyt, diaree, malaria, swamme, ens.
Daar is onder andere gevind dat vigs pasiente wat Artimisium en Moringa saam gebruik se telling so laag raak dat die toetse negatief wys.
Daar is pogings aangewend om die inisiatief uit te koop, maar dit is geweier, want die inisiatief is daar om gemeenskappe te help.

Picture
Werkswyse
Daar word seminare gehou waar mense vir opleiding kom in hoe om die plante self te identifiseer en te kweek. Dan om die kennis te he van watter plante om te gebruik en met watter dosissse. Die seminare neem so 'n paar dae en bring baie noue interaksie tussen mense.
Op die foto word is mense besig om medisyne te maak vir artritis deur piri-piri te gebruik,

Picture
Anamed Mosambiek
Die inisiatief is begin en talle seminare aangebied. Vir die kerk het dokter Daniel Martin die hele beweging aan die gang gesit. Daar is talle seminare aangebied waarvan een groep bv bestaan het uit toordokters. Hy het die seminaar aangebied vanuit die voorveronderstelling dat die natuur God se apteek is. Die toordokters het heel lustig saamgewerk.

Uitdaging
Die ondersteuning van die projek is uit Duitsland en het onder andere vir Monica (wat die vrou in die middel van die foto links is), gestuur om die projek te begin. Daar is heelwat plante gekweek en mense opgelei. Die befondsing gaan egter nog net vir 'n jaar wees en Monica is nou hierdie maand (November 2010) terug na Duitsland. Die projek loop dus gevaar om dood te loop.

Nuwe inisiatief
Handevat wil graag die werk bekendstel en het reeds met 'n vrou in Ile omgewing gepraat. Yens en Siggy is daar besig met 'n ontwikkelingsprojekte, maar sy het 'n besonderse belangstelling in die Anamed werk. Die kerk het ook 'n tuin en help nog mense op 'n klein skaal met medisyne wat hulle op die manier voorberei. Daar is egter nie leierskap en ondersteuning hiervoor nie. My voorstel is dus dat daar 'n ondersteuningsgroep vir die bediening op die been gekry word wat saam met die mediese projek in Milange kan werk en spesifiek kan kyk of die bediening van die kerk kan help groei en ontwikkel. Die kerk het nog heelwat sensitiewe begeleiding nodig in sake soos hierdie.
Ek glo dat die projek iets van God se hart en bedoeling vir die kerk weerspieel.

19/10/2010

Listening to the Beat of a Different Ministry Drum

"What is the DNA’s (Discipelin the Nations Alliance, on who's ideas Hope for Africa was founded) track record for the eventual self-funding of your programs by local leaders?"
Someone asked me that last week. It's a fair question, but it doesn't apply to the Disciple Nations Alliance because it presupposes a ministry approach we avoid.
Let me explain by quoting a dear friend, Randy Hoag, former president of Food for the Hungry. Randy has worked in international Christian ministry for over 30 years. Much of the ethos of the DNA can be traced to his innovative, biblical ideas about cross-cultural ministry with the poor. Here's what Randy said in a recent interview on Ministry Spotlight:
"One of the greatest lessons I learned during my career has to do with the importance of the process of development. Typically what happens with organizations [including local churches] is that they go into an impoverished community, see problems, and have an immediate idea of what needs to be done. These organizations typically have lots of resources (at least in the eyes of the community), and they feel the need--often with good intentions--to solve problems. So they design a project, find funding, and essentially do the project. Later on, they try to develop local leaders to take over the project so they can move on to other communities.
"What I found in practice, however, is that this doesn't work well. What works better is just the opposite. First, develop local leaders. Encourage them to do small projects with their own resources. This helps them build confidence and learn how to work together in harmony in the community. As they gain practice in that process, then it may be appropriate to bring in outside resources."
What Randy describes first is the default for most churches and organizations involved in ministry among the poor. Because the second model challenges this approach, it is not well understood. The Disciple Nations Alliance subscribes to this second, misunderstood model.
Through our Vision Conference, we start with local leaders and ideas—not with outside projects or money. We equip them to think more biblically about their critical role in developing their communities and nations. We help them identify and use their own resources, so that from the very beginning projects are locally conceived, owned, and funded. These "Seed Projects" are blessed by God, and many grow into significant local ministries.
I've seen the power of this approach and am convinced that it is not only far more effective, but more biblical as well.
- Scott Allen

07/10/2010

Biblical Reconciliation at Natanje!

Biblical Reconciliation at Natanje!
A Biblical Worldview and Transformational Development Conference were conducted at Natanje, Mozambique from 27-30 of September 2010 by Hope for Africa in partnership with Hande Vat Project and the Reformed Church of Mozambique. Hein van Wyk, Johannes Aucamp and Danie Murray facilitated the Conference.
Thirty five delegates from the communities of Natanje, Ile and Napipi attended the three day Conference. Together they represent three denominations.
The Conference was hosted and organised by Past Carlos Herbert from the IRM Congregation at Natanje. This was the first time that a Conference of this kind was arranged and funded by the local community. The successful hosting of the Conference, which was done in a sustainable manner i n the local economy, is a huge step forward in cultural transformation. The impact and outcome of the Conference build capacity and gave confidence for similar conferences in future.    
The outcomes of the conference were to see a growing vision for community development through cultural transformation, a basic understanding of worldview and of the role of the Church in society. All of this is practically applied through the demonstration of God’s love in every area of community life.

During the conference the delegates had the opportunity to deal with cultural lies like tribalism, male superiority and the worship of the ancestors in practical small group discussions.

During the conference the delegates had a number of opportunities to demonstrate God’s love in practical ways to one another and to the community. This include
o   Washing one another’s clothes
o   Help to wash dishes
o   Cleaning the church premises
o   Cleaning shoes
o   Serving coffee
o   Buying and giving away sugar cane
o   Cleaning a motor vehicle
o   Cleaning floors

The impact of the conferences is seen n the testimony of one of the delegates. He experienced hostility in his family for 7 years and as a direct result of the Conference, reconciled with them. This s his story n his own words:

My father lost his life. There were other brothers that came and took our fields. Nearly 7 years passed that we never talked to those brothers. But because of yesterday’s teaching it touched my heart. When left here yesterday I didn’t go to my house; I went directly there. When I arrived there, they greeted me asking how s your family. At home it is well, but I come from the church now. I said that because you are my brother the hostility must stop; we need to talk and we need to share and we need to walk together. They saw it as a strange thing. I said these things, the hostility, are things of the world. We need to forget things. One day we will be together in paradise and we will be happy. My brother asked me where I got these thoughts. I said that it is not by my power and my word but through the Holy Spirit that came to me so that we can be one in Christ.
This morning he came to my house and he brought a bag of his rice and we ate it together. This means that our relationship is now good again. 

Further results of the Conference included action plans drew up by delegates for the communities of Napipi, Natanje and Ile.  The Conference also provided the opportunity for Pastors Souza Estaforde (IRM Luala) and Jose Ganhale (IRM Malimwe) to be involved in the facilitation of these Conferences as third generation mentorees.

Soli Deo Gloria!

Naasteliefde in waarheid

Wat is die kenmerk van 'n gelowige?  In Matt 25 word dit duidelik dat optrede teenoor jou naaste, die vrugte is wat 'n gelowige op...